Pages

Wednesday, 23 December 2015

Steenkamp Selfsorg Calvinia

Aan al my gaste van baie jare wil ek met hierdie nuwe post almal bedank vir hul lojale en getroue ondersteuning oor die jare.
Dit het nou tyd geword om te trek. Die gastehuis kry nou n nuwe eienaar
Ek gaan binnekort my nuwe waarde vir geld akkommodasie details post met foto's ook in Calvinia.
My selnommer bly onveranderend.
Skakel my by 0822551061 vir enige navrae.
Geseende 2016 vir almal!
Gielie